2013: Beskrywingspunt oor Homoseksualiteit

(Brief 26 lidmate) Ons pleit dat u gay mense, nes heteroseksueles, as volwaardige mense en as volwaardige lidmate sal erken, dat u vir die diversiteit wat onder mense bestaan ruimte sal gee, en dat u die deur ook sal oopmaak vir die kerkrade wat gelei word om openlike gay mense as ampsdraers te verkies of te beroep sonder om eise te stel wat nie vir ander mense geld nie.

VerslagAflaaiButton

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *