2007: Besluite oor Homoseksualiteit

Die verlening van predikantsbevoegdheid is ʼn funksie van die Algemene Sinode. Die sinode besluit dat homoseksuele gelegitimeerdes wat ʼn selibate lewenstyl beoefen tot die predikantsamp toegelaat word. 8. Die Algemene Sinode erken die diskresie van Kerkrade om die verskille oor homoseksualiteit in gemeentes in die gees van Christelike liefde te hanteer.

VerslagAflaaiButton

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *